Oprigting van 'n dubbel verdieping MgO SIP huis
In die video word gedemonstreer met watter gemak 'n dubbel verdieping gebou opgerig kan word met MgO SIP panele deur slegs 4 mense binne die bestek van 10 werksdae.
Hoewel daar in hierdie video gebruik gemaak word van SIP vloer panele vir die onderste vloer, kan die konstruksie van die mure ewe gemaklik op gerig word op gewone beton vloer of 'n vlot fondasie vloer.