Kontak :

André - 0814751895

of

Abrie - 0824966559

E-pos :

info@sipsbehuising.co.za

Vervaardiging & Lewering van
Strukturele Isolerende Panele
" SIP's "
Welkom by die SIP's Behuising Webwef
Geleë in Orania in die Noord Kaap van Suid Afrika. Hier by SIP's Behuising ywer ons onsself om kwaliteit produkte te lewer van hoë gehalte en ons roem onsself ook daarin dat ons strewe is om uitsonderlike goeie diens te lewer. Druk gerus op die skakel onder om meer van ons produkte te leer asook die tegniese data daarvan.
Vind Meer Uit
Ons Dienste
By SIP's Behuising gaan dit vir ons oor persoonlike aandag aan ons Klante en bereidheid om die ekstra myl te gaan.
Vervaardiging van Strukturele Isolerende Panele
Die panele word plaaslik vervaardig in ons fabriek wat geleë is te 37 Sandsteen straat in die industrieële area in Orania. Ons is sterk voorstaanders van die grond beginsels van Orania naamlik : Eie Arbeid: Eie Grond en Eie Instansies
Lees Meer
Verskaffing van Klaar vervaarigde panele asook MGO borde
Daar was baie tyd en energie ingesit om die beste kwaliteit materiaal teen die beste moontlike pryse te beding. Omdat ons by SIPs Behuising baie sterk voel oor die konsep van - ORANIA VAN DORP NA STAD - gee ons alle voordeel deur na ons klante. Hoewel ons hoofdoel die vervaardiging van SIP panele is, verskaf ons ook die MGo borde sou iemand dit wil gebuik as bedekkingsmateriaal.
Lees Meer
Gratis advies en bystand
Soos reeds genoem, is ons by SIPs Behuising uitverkoop om te help bou aan ORANIA as tuiste vir ons volk, en is dus gretig om ons kennis en jare se ondervinding gratis te deel en daardie spreekwoordelike ekstra myl te stap vir ons klante om te verseker dat ons gelukkige en te vrede klante het.
Lees Meer
voordelige eienskappe van
Strukturele Isolerende Panele en Magnesium Oksied Borde
Sterk met Hoë Strukturele waarde

Goeie Isolering teen uitsondelike klimaat wisseling

Swam en Alge bestand asook termiet & insek werend

MGo Borde is Klas A1 vuurbestand

.

Panele is lig en maklik hanteerbaar

Aan bestuur van sake
Andre
André Jonker
Sake persoon met jare se handel en bou ondervinding
Abrie
Abrie Jonker
Sake Persoon met jare se ondervinding in konstrusie en besigheid
Scroll to Top